Soms kry 'n mens 'n resep dan wonder jy hoekom het ek nog nooit hieraan gedink nie. 'n Vriendin van my Jean verras ons een aand met hierdie heerlike yskastert.
Ek moes vir 'n Russies byeenkoms by Friendship Force Cape Town 'n nagereg neem. Gelukkig is Google een van ons beste maats as jy nie 'n resep het nie. Hierdie resep het my oog gevang en makliker kon ek nie kry nie. Sal dit defnitief weer bak.
Pear And Blackberry Sharlotka
For a more traditional Russian Sharlotka, swap the pears for an equal
weight of apples.