Monday 8 June 2020

Mieliebrood



Mieliebrood
1 koppie suiker
3 eiers
2 koppies koekmeel

1 teelepel sout
1 blik sweetcorn
2 teelepels bakpoeier

Klits eiers en suiker saam.  Voeg die droĆ« bestanddele by.  Laaste word die sweetcorn by gesit.  Bak op 180C vir 40 min.

No comments:

Post a Comment