Monday 8 June 2020

Potjiekos op die stoof


As ek verlang na my ma, maak ek hierdie gereg.

Potjiekos op die stoof
Frikkadelle
Aartappels, geskil en in stukke gesny
Wortels, geskil en in stukke gesny

Rys
Sout
Skorsie, sny middel deur
Water

Sit frikkadelle onder in die pot.  Bo-op dit die wortels en aartappels.  Strooi nou die rys bo-oor en gooi sout oor.  Water 3 koppies op 1 koppie water.  Heel bo-op die skorsie.  Sit deksel bo-op, sit pot op stoofplaat op 3.  Kos is reg wanneer daar nie meer water is nie.

No comments:

Post a Comment