Monday 20 July 2020

Piesangbrood in Airfryer



Dit was 'n lang gewag voordat ek besluit het om vir my 'n Airfryer te koop.  Seker een van die toestelle wat ek die meeste gebruik, maar my eerste keer dat ek daarin bak.

Piesangbrood in Airfryer

2 piesangs, druk fyn
100ml suiker
1 eier, geklits

40m gesmelte botter
3/4 koppie koekmeel
1/2 teelepel bakpoeier
1/2 teelepel koeksoda
1/4 teelepel karamelessens
knypie sout

Meng alles in bak op 180C vir 15 min. 

Ek sal dit volgende keer op 160C vir 20 - 25 min probeer.

1 comment:

  1. Ek sal enigeen wat op soek is na 'n sakelening aanbeveel aan mnr. Benjamin wat my gehelp het met die lening van vier miljoen dollar om my besigheid te begin, en dit was vinnig. By die verkryging van 'n lening was dit verbasend hoe maklik hulle was om mee te werk. Die proses was vinnig en beveilig. Dit was beslis 'n positiewe ervaring. Vermy swendelaars hier en kontak mnr benjamin On. Lfdsloans@outlook.com. WhatsApp ... + 19893943740. as u op soek is na 'n sakelening.

    ReplyDelete