Friday, 14 February 2020

Kaas en Macaroni



'n Maklik resep wat vinnige gemaak kan word en vries ook goed.

Kaas en Macaroni

300g rou macaroni
olyfolie
1 x 60g pakkie wituiesop

Thursday, 6 February 2020

Shokoladnaya Kolbasa (Chocolate Sausage)



My suster Tippy het hierdie (die voorste bord) vir 'n funksie gemaak waarheen sy 'n Russies gereg moes neem.

(agter is 'n Pear And Blackberry Sharlotka)


Shokoladnaya Kolbasa (Chocolate Sausage)
 
400 – 500g tea biscuits

Pear And Blackberry Sharlotka



Ek moes vir 'n Russies byeenkoms by Friendship Force Cape Town 'n nagereg neem.  Gelukkig is Google een van ons beste maats as jy nie 'n resep het nie.  Hierdie resep het my oog gevang en makliker kon ek nie kry nie.  Sal dit defnitief weer bak.


Pear And Blackberry Sharlotka
For a more traditional Russian Sharlotka, swap the pears for an equal weight of apples.

Thursday, 23 January 2020

Ma Drieka se Hoendergereg



As die verlange groot word kan ek altyd 'n resep van my ma nader trek.

MA DRIEKA SE HOENDERGEREG

1 Heel hoender, gekook, ontbeen en gepluis
Sit 'n ui by die hoender en jou keuse van speserye as jy dit kook

Monday, 9 December 2019

Tuna Mouse



Hierdie resep het ek vir 24 mense vir ons Friendship Force Kersete gemaak.  Ek het baie komplimente daarvoor gekry. 

As daar 'n bietjie oorbly gebruik dit die volgende dag as 'n vulsel op toebroodjies.

Ek het vir 24 mense dit 2.5 keer gemaak en elkeen persoon het sy eie gekry.

TUNA MOUSE

Hierdie kan bedien word as 'n voorgereg vir 20 of 'n ligte ete vir 10 - 12 mense

Wednesday, 2 October 2019

VEGETARIAN OKONOMIYAKI

 
 
 




My vriendin het hierdie gereg ge-eet tydens haar besoek aan Japan.  Sy het dit vir ons voorberei op 'n Japanese aand wat ons vir FF Cape Town gehou het.

VEGETARIAN OKONOMIYAKI (Okonomiyaki is a Japanese savory pancake)
For 2 people
Incredients:
4 eggs

Hangeroortreksels


Hierdie was sommer 'n lekker projek.  Sommer 'n lekker idee om dit te gee as geskenkies


Hangeroortreksels

Cast on 16 stitches

1.                   Knit to last 2 stitches, make 1 and knit 2