DEMPERS PANNEKOEK
1 Eier
1 Koppie Meel
1 Koppie Water
1 Teelepel Bakpoeier
Die onderstaande resep het ek gegoogle en net hier en daar iets verander. Sal defnitief weer gemaak word.
Easiest Instant Pot Meatballs
These
Instant Pot Meatballs are the easiest way to make meatballs EVER. No browning
or sautéeing. Just throw them in the sauce uncooked and let the Instant Pot do
the rest!
Cook Time: 10 minutes
Total: 20 minutes
Serves: 6 servings
Hierdie was ons Kersfees nagereg. Hierdie jaar het ons besluit om iets anders in die plek van triffel te maak.
Christmas Jelly Slice
Serves: 24
Ingredients
Kersfees is nie Kersfees sonder Gammon op die tafel nie. Hierdie kan reeds 'n dag of twee voor die tyd gemaak word. Heerlik koud saam met slaai of die volgende dag op 'n broodjie.
Honey-glazed gammon (By The Hairy Bikers)
Cooking time over 2 hours
Serves 10
Ingredients
For cooking the gammon
Vrolike slaai vir die somer en so lekker maklik
BEETROOT AND FETA SALAD
Dit kan mos nie so moeilik wees nie. Na ek so 'n bietjie ge-google het, het ek besluit dit is nou tyd om hierdie te probeer. Daar is so baie resepte en op die einde van die dag het ek maar my eie gemaak.