Wednesday, 20 July 2016

Groente lasagna



Ek het altyd 'n pakkie van die groente (ui, soetrissie, eiervrug, tamaties) in my vrieskas, ek haal dit net uit ontdooi en gebruik dit dan vir hierdie gereg.  Die kerriesous maak hierdie gereg.

Groente lasagna
Bestanddele:
1 ui, gekap
1 soetrissie, ontpit en gekap
25ml kookolie
1 blik(800g) heel, geskilde tamaties

Koffie Yskastert




Koffie Yskastert
Bestandele:

3 blokkies onversoete sjokolade
½ koppie suiker
2 teelepes kitskoffie
4 eiers, geskei

JJ en Pieter se Gevlekte Hoender oor die kole




JJ en Pieter se Gevlekte Hoender oor die kole
 
'n Wye verskeidenheid gevlekte hoenders in allerhande marinades is deesdae beskikbaar, maak seker jy kyk na die vervaldaum voor jy die hoender koop.
 
Bestandele:

1 groot gemarineerde gevlekte Hoender

Maklike Witsous in Mikrogolfoond



Maklike Witsous in Mikrogolfoond

Bestandele:
30ml Margarien
45ml Koekmeel
250ml Melk

Ma se Geelrys



My ma het altyd die lekker geelrys gemaak met lekker vet rosyne daarin.  Ons het altyd gespot en gesê dit is dooie vlieë.  Geelrys is heerlik saam met bobotie en 'n lekker Sondag skaapboud

MA SE GEELRYS
Bestandele:

250ml rys
1l water
25ml geelsuiker
1stuk pypkaneel

Bobotie

 
Dis een van die bekendste geregte en tipies Suid-Afrikaans
 
Bobotie
Bestandele:
2 Uie, fyn gesny
30ml Margarien
25ml matige Kerriepoeier
1 groot Tamatie, gerasper

Appelkooskonfyt in Mikrogolfoond


My gunstelling konfyt.  'n Mens se eie konfyt smaak darem maar net lekkerder as die in die winkel.

Maak flesse deur die loop van die jaar bymekaar.