Monday, 7 September 2015
Patatbrood
Patatbrood
Genoeg vir: 2 brode
Oondtemperatuur: 220 °C
Baktyd: 45 minute
• 250 g gaar patat, fyngedruk of tot ’n puree verwerk
• sowat 400 ml louwarm water
• 750 g koekmeel
• 5 ml sout
• 1 pakkie kitsgis (10 g)
KARAMEL-MELKTERT
Hierdie foto moes ek by Huisgenoot leen want ek het skoon vergeet om dit af te neem.
KARAMEL-MELKTERT - HEERLIKE DUBBELE LEKKERTE...!!
BRON: ILSE BENEKE
Die tert moet oornag, moenie haastig wees met hom nie, maak hom sommer vannaand al glo my, jy gaan kan wag vir hom more aand nie!!
250 g Tennis-koekies, fyn gedruk
200 g botter, gesmelt
1,5 L (6 k) melk
200 g suiker
3 eiers
Krummel-Appeltert
Niks so lekker soos 'n snytjie warm appeltert nie
Krummel-appeltert
LEWER 1 TERT VAN 24 CM
KORS
120 g botter
125 ml (½ k) suiker
1 eier
2 ml (½ t) vanieljegeursel
500 ml (2 k) koekmeel
10 ml (2 t) bakpoeier
Thursday, 3 September 2015
Elsa se Dekoratiewe Rolkoek
Tydens die The Great British Bake Off (2014), moes hulle 'n "decorated swiss roll" maak. Natuurlik is my belangstelling dadelik geprikkel hiermee. Alles word mos nie op tv gewys nie, maar soos 'n vriendin sĂȘ Google is mos jou beste vriend.
Ek besluit toe hierdie is wat ek vir my sussie met haar verjaardag maak, maar ons sal eers 'n oefen lopie moet neem om te sien of dit werk.
Suurlemoensmeer
Ek kan onthou hoe my ma altyd die lekkerste koeke kon bak, die middel was altyd gebul met "lemon curd".
Maklike as maklik kan dit nie wees om te maak nie
Suurlemoensmeer
100g (110 ml) botter / bakmargarien (gebruik botter vir 'n meer DEKADENTE eindproduk!)
sap van 2 groot suurlemoene
fyngerasperde geel skil van 1 suurlemoen
Suurlemoenstroop
Juis hierdie tyd van die jaar wanneer suurloemoen volop is, kan hierdie stroop gemaak word. Bottel dit en gebruik gedurende die somer.
Suurlemoenstroop
500 ml suiker 250 ml water
250 ml vars suurlemoensap
Wednesday, 26 August 2015
Malva pudding
Malva pudding
(Serves 6 – 8)
375 ml milk
45 ml butter
30 ml smooth apricot jam
20 ml vinegar
2 extra large eggs
200 ml sugar (150 g)
Subscribe to:
Posts (Atom)