Tuesday, 6 August 2019
Vlaeskywe in Mikrogolf
Lekker maklike en vinnige resep om te maak.
VLASKYWE
(Mikrogolf Wenners – Annette Human)
1 pak (200g) kraakbeskuitjies (Cream Crackers)
1 Liter Melk
200g (250ml) Witsuiker
50g (60ml) Botter of marg.
70g (125ml) Koekmeelblom
Friday, 19 July 2019
Friday, 1 February 2019
Koeksisters
My
eerste probeerslag was ‘n volslae mislukking, so bak Jongsus koeksisters en ek sê as
ek weer kom kuier moet jy vir my wys hoe om koeksisters te bak. Jongsus en Ousus het mooi stap vir stap gewys hoe om te maak en daar bak ek heerlike koeksister.
Gerda Swanepoel se Koeksisters
Lewer
18 dosyn medium koeksisters
Thursday, 31 January 2019
Kersfees Lekkers
Hierdie resep het ek by Mynhardt Joubert gekry.
Kersfees Lekkers
2 koppies vrugtekoek mengsel
250g botter/margarine
1 koppie suiker
2 eiers
Appelliefie Inlê
As kind kan ek onthou my ma se vriendin die heerlikste appelliefietert gemaak het. Na baie gesoek het ek uiteindelik die resep gekry.
Nou om ingelegde appelliefies te kry. Kon net nie in die hande kry nie en die oplossing was toe om my eie te maak.
HOE OM APPELLIEFIES IN TE MAAK
Friday, 7 December 2018
Slaapsokkies
Hierdie was 'n projek van my om 'n paar oumas / oupas se harte op te beur wat nooi besoekers ontvang nie.
4mm breipenne
100g wol
Stel 86 steke op
Brei 14 tye regs
Koekstruif vir 40 mense
Koekstruif
vir 6 mense = 1 liter nodig (dws 6liter vir 40 mense)
4 x rolkoek (of enige ander koek)
2 liter dik vla (maak jou eie want die boksies is te dun) - resep volg
3 x rooi jellie
3 x groen jellie
Subscribe to:
Posts (Atom)