Wednesday, 22 April 2020

Matt Preston's Banana Bread



As ek hoor piesangbrood sak my gemoed sommer.  My ma het altyd die lekkerste piesangbrood bebak en daar was altyd een in die vrieskas.  Maar ai ek sukkel maar met piesangbrood.  Maar nie meer nie.  Makliker as hierdie gaan jy nie kry nie.

Beslag is vir 1 broodjie

Matt Preston's Banana Bread (Master Chef Australia)

Thursday, 16 April 2020

2 Bestandele Nagereg



Met lockdown leer 'n mens om iets te maak met wat jy in jou huis het. 

2 Bestandele Nagereg
500ml jogurt

Wednesday, 15 April 2020

Paasfees Vrugte Wiele


Lockdown 2020 sal ons seker nooit vergeet nie, 'n mens leer dan om te bak en brou met wat jy in die huis het.  Met die gejaag om alles in plek te kry vir ons 3 weke lockdown het daar so hier en daar iets vergete gebly.  Soos kom ek agter dat ek nie eens Paaseiers of Paasbolletjies in die huis het nie.

Paasfees Vrugte Wiele
1 Rolletjie Deeg (koop sommer by die winkel of gebruik brooddeeg)

Appelliefietert



Dankie Tannie Rita vir hierdie resep, het baie lank na dit gesoek.  Weereens 'n bewys om by die ouer mense te soek vir 'n resep.

My ma het 'n vriendin gehad Tannie Ina wat hierdie tert altyd gemaak het. 

APPELIEFIETERT

Wednesday, 4 March 2020

Lensie en Boontjie Burgers


Ek het 'n kuiergas uit India gekry en moes toe vining begin rond kyk na idees vir etes sonder vleis.  Hierdie is so maklik en vining om te maak.


Lensie-Burgers

Bestanddele

1 blikkie (400 g) lensies, gedreineer en afgespoel

Monday, 24 February 2020

BUTTERMILK SCONES




BUTTERMILK SCONES

 INGREDIENTS

2½ Cups S. raising flour
2 Tablespoon caster sugar

Jean's Yskastert


Soms kry 'n mens 'n resep dan wonder jy hoekom het ek nog nooit hieraan gedink nie.  'n Vriendin van my Jean verras ons een aand met hierdie heerlike yskastert.

Jean's Yskastert

Double cream jogurt (500ml)
Instant poeding