Thursday, 28 January 2021

Christmas Jelly Slice


 

Hierdie was ons Kersfees nagereg.  Hierdie jaar het ons besluit om iets anders in die plek van triffel te maak.  


Christmas Jelly Slice

Serves: 24

Ingredients

Honey-glazed gammon


 

Kersfees is nie Kersfees sonder Gammon op die tafel nie.  Hierdie kan reeds 'n dag of twee voor die tyd gemaak word.  Heerlik koud saam met slaai of die volgende dag op 'n broodjie.


Honey-glazed gammon (By The Hairy Bikers)

 Cooking time over 2 hours

 Serves 10

 

Ingredients

For cooking the gammon

Beet en Feta Slaai


 

Vrolike slaai vir die somer en so lekker maklik

BEETROOT AND FETA SALAD

4 medium beetroots (ek het die beetslaai gemaak so 'n paar dae vroeƫr en dit gebruik)
60g feta cheese
2 tablespoons roughly chopped parsley
Lemon Vinaigrette  (resep volg)

Wednesday, 14 October 2020

Cannelloni gestop met Spinasie en Butternut


 

Dit kan mos nie so moeilik wees nie.  Na ek so 'n bietjie ge-google het, het ek besluit dit is nou tyd om hierdie te probeer.  Daar is so baie resepte en op die einde van die dag het ek maar my eie gemaak.

Cannelloni gestop met Spinasie en Butternut
1 pak Cannelloni (ek het by Food Lovers gekry)

Monday, 12 October 2020

Thai Kerrielensies


 

JP baie dankie vir hierdie heerlike resep.  Gaan defnitief gereeld gemaak word.

Thai Kerrielensies

3 T Kerriepoeier
1 T Masala
1 T Paprika
3 Kaneelstokkies

Monday, 20 July 2020

Piesangbrood in Airfryer



Dit was 'n lang gewag voordat ek besluit het om vir my 'n Airfryer te koop.  Seker een van die toestelle wat ek die meeste gebruik, maar my eerste keer dat ek daarin bak.

Piesangbrood in Airfryer

2 piesangs, druk fyn
100ml suiker
1 eier, geklits

Friday, 17 July 2020

Viskoekie Gereg


My vriendin Maretha het my so twee weke terug van die Visvinger gereg vertel.  Gisteraand besluit ek om dit te toets, maar moet gebruik wat in die huis is.

Viskoekie Gereg

Mash (2 x aartappels en 2 x wortels met 'n klein bietjie botter) (vriendin het net aartappels gebruik)
1 x klein pakkie gevriesde pit mielies (vriendin het sweetcorn gebruik)