Wednesday 24 June 2015

Butternutsop





Butternutsop

Bestandele:
600 – 800g Butternut, geskil en in blokkies gesny
1 Ui, gekap
1 Knoffelhuisie, gekap
800ml Groente- of Hoenderaftreksel
½ teelepel Kerriepoeier
Sout en vars Swartpeper
Room (optioneel)

Metode:
Kook pampoen in die groente/hoenderaftreksel tot sag.
Braai ui en knoffel tot sag en deurskynend (nie bruin nie)
Gooi die ui en knoffel by die pampoen in saam met die kerriepoeier.
Versap die pampoenmengsel.
Gooi sout en swartpepper oor na smaak.
Gooi room slegs by wanneer dit bedien word indien verkies.

Wenk:  Die orige sop kan maklik gevries word
 
(Christa hierdie is maar net 'n treffer, dankie vir die resep)

No comments:

Post a Comment