Tuesday 23 June 2015

Kaasskons




KAASSKONS (ONFEILBAAR)
1 Kop Meel (koekmeel)
1 Kop Melk (gerasper)
1 Kop Kaas
¼ teel mosterd poeier

Knippie Sout
2 teel bakpoeier
METODE:
Voorverhit die oond tot 200°C
Meng al die bestandele met bakpoeier laaste
Skep in muffin pannetjies (¾ vol) en bak vir 10 min of tot effe bruin bo
Bedien met kaas en aarbei konfyt of smeer die bo-kant met marmite en botter gemeng!
Dis heerlik en altyd 'n sukses!

Ek het 'n bietjie rooipeper bo-oor gestrooi en 'n bietjie pietersielie binne in die beslag gegooi.  Ek dink 'n bietjie bacon sal ook hiermee lekker werk.

No comments:

Post a Comment